Welcome to Radio Connect South Africa Connecting South Africans Globally!!

No matter where you are in the world, join us in enjoying true South African culture in the ultimate form of listening pleasure experience.

Listen to us Live on the player on this website.

Like our Facebook Page – radiocsa.

Download our Android App via the Apptoide “Smart Solutions Store” or listen to us on the Audials App.

 

Radio CSA
Radio CSA
Middag vriende,Johnny Hotlips AKA John Dirker hier,Ek bring vir jou Treffer Obsessie moreaand tussen 6-9! Sien uit om weer lekker saam met jou te gesels 🕺🤠
Radio CSA
Radio CSA
Radio Connect S.A saai regstreeks uit vanaf die George Landbou skou 29 tot 31 Augustus 2019. Moet dit nie misloop nie!
Radio CSA
George Landbou Skou
Andriette sorg saam met Michael Lindt vir die Gryse Jeug program.
Radio CSA
Radio CSA
Today on @RadioCSA with Antonie Pieterse on the PM Drive sponsored by Your Voice RSA
In todays show:
Sanger Stern in Motorongeluk
8 JHB Werknemers epos na ondersoek
Randlose Swembad
Egoli Aktrise oorlede
Rocketman - Die Fliek Review
Comradesrekord verbeter
Nadal Kraai Weer Koning
en
Korter route vir volgende jaar se Kaapstad-fietstoer
Skakel in tussen 16:00 en 18:00 vandag op Radio Connect SA www.radiocsa.co.za
Radio CSA
Radio CSA
Gisteraand was baie fun vriende,dankie vir al die boodskappies,voicenotes en lekker lag,Kry jou netnou tussen 12-3 op Treffer Obsessie!

Ons Onderwerp vandag : Is jou ambissie jou tyd werd?

Skakel in op:
www.radiocsa.co.za

https://www.youtube.com/watch?v=VvivfMWXkmQ
Radio CSA
John
Gisteraand was baie fun vriende,dankie vir al die boodskappies,voicenotes en lekker lag,Kry jou netnou tussen 12-3 op Treffer Obsessie! Ons Onderwerp vandag : Is jou ambissie jou tyd werd? Skakel in op: www.radiocsa.co.za https://www.youtube.com/watch?v=VvivfMWXkmQ
Radio CSA
Radio CSA
Radio CSA - DIE REVOLUSIE
Kry jou netnou soos ouder gewoonte op Die Revolusie tussen 6-9 vanaand op www.radiocsa.co.za
Hier is 'n paar van die Bands/Kunstenaars wat jy vanaand sal hoor!
Requests? Right On!
Radio CSA
Radio CSA
Listen to @RadioConnectSA with Antonie Pieterse this Friday while we get you in the Mood for John Dirker "Hotlips" and Die Revolusie @ 18:00 this evening

www.radiocsa.co.za